Die ingesteldheid van ‘n HK-lid

deur: Lidia Lemmer Om ‘n HK-lid van Minjonet Dameskoshuis te wees, is meer as net ʼn titel. Uithouvermoë, deursettigsvermoëen wilskrag is deel van die vele eienskappe wat ons mamma-bytjies moet hê. Adelé Boshoff is ‘n vrou met ‘n hunkering na avontuur en uitdagings. Met die portefeulje Eerstejaars, Onder-primaria  en AKSA het sy haar HK termyn in … Continue reading Die ingesteldheid van ‘n HK-lid