deur: Veldskool Vlinder Het jy al ooit gewens iemand kan jou vra, "Hoe gaan dit?", en dit waarlik bedoel. Ons het almal een of ander tyd 'n klankbord nodig, daardie iemand wat net 'n oor kan wees sodat ons 'n baksteen of twee, van hierdie muur wat ons om ons harte bou, kan afbreek. As jy 'n … Continue reading Is dit net ek wat so voel?
Die ingesteldheid van ‘n HK-lid
deur: Lidia Lemmer Om ‘n HK-lid van Minjonet Dameskoshuis te wees, is meer as net ʼn titel. Uithouvermoë, deursettigsvermoëen wilskrag is deel van die vele eienskappe wat ons mamma-bytjies moet hê. Adelé Boshoff is ‘n vrou met ‘n hunkering na avontuur en uitdagings. Met die portefeulje Eerstejaars, Onder-primaria en AKSA het sy haar HK termyn in … Continue reading Die ingesteldheid van ‘n HK-lid
MMK: Jessica in haar element
deur: Heloïze Hattingh Vir die finaliste van Meneer en Mejuffrou Kampus is hierdie kompetisie baie meer as net 'n aand op 'n verhoog. Jessica Bergh, 'n dame van Minjonet, is een van hierdie finaliste. Die voorbereiding vir die Gala-aand is alreeds volstoom aan die gang en Jessica sê dat sy, ten spyte van haar aanvanklike … Continue reading MMK: Jessica in haar element
Nepenthe- Coffee Country
deur: Anika du Plessis Almal het een of ander “coping” meganisme. Party mense vind ontvlugting deur te dans totdat hulle voete onder hulle ingee, te oefen totdat hulle te moeg is om te dink, of in die versoeking van ‘n groot stuk sjokolade koek. Vir ander van ons is die enigste manier om ontvlugting te … Continue reading Nepenthe- Coffee Country
The Journey Begins
Thanks for joining me! Good company in a journey makes the way seem shorter. — Izaak Walton